Werk van die huis - Caledon

Saturday, 12 November 2016
No photo

Item details

City: Caledon, Western Cape

Contacts

Contact name Hanelie
Phone 0845130518

Item description

Posisie beskikbaar in aanlyn data verwerking. Wonderlike geleentheid vir enige iemand wat van jou huis af wil werk.
Hierdie tipe werk is geskik vir bv: Ma’s wat van die huis af werk of wil werk, Skool verlaters wat moet wag om werk te kry, As jy graag ekstra inkomste wil verdien wat regtig werk, Persone wat sukkel om werk te kry en graag inkomste wil verdien!
Vereistes: Jy sal 'n rekenaar of enige smartphone met toegang tot die Internet moet hê, geldige e-posadres, gemiddelde tik vaardighede en basiese Internet kennis benodig.
Jy sal die verwerking van bestellings vanaf jou rekenaar of selfoon doen. Hoeveel jy verdien hang alles van jou self af en hoe hard jy hieraan wil en kan werk. Die gemiddelde inkomste is R2000-R4000 per week of R4000 - R8000 per maand en weereens hang alles af van hoe hard jy werk hiervoor.
Dit is 'n ware aanbod vir oud en jonk, moet nie verwar word met “scammers” nie en is slegs vir mense wat regtig wil werk en kan op-offerings maak!
Dis maklik om te doen en werk regtig. Jy kan dit vir jouself probeer en kyk of dit gaan werk vir jou!
Dit sal beslis vir jou werk as jy bereid is om eenvoudige take te doen soos vir jou gewys Jy kan onmiddelik begin werk, soos in vandag nog!
Maak ‘n verskil wat het jy om te verloor?
Niks! JYT ALS OM TE WEN
Email my by hanelievermeulen2@gmail.com slegs as jy ernstig oor die geleentheid is!
Vriendelike groete
Hanelie Vermeulen